Paroles Ry In Die Kar de KOBUS!

KOBUS!
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de KOBUS!loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: KOBUS!24834
  • Chanson: Ry In Die Kar
  • Langue:

Les chansons similaires

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Tiny Town de Fokofpolisiekar

In wrede woede het ek die hand wat beheer gebyt Verwyt myself op harder en harder grond neer gesmyt Dis nou ek wat die leiband lei Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem Miskien is niks...

Laat Me de Ramses Shaffy

Ik ben misschien te laat geboren, of in een land met ander licht Ik voel me altijd wat verloren, al toont de spiegel mijn gezicht Ik ken de kroegen, kathedralen, van Amsterdam tot aan Maastricht Toch zal ik elke...

Wintersdag By Die Seer de Fokofpolisiekar

Skepe van eensaamheid sink verdrink die dae van die week die warm smart wat somer bring sing kriewelend, spasties, kruipend ek is honger en my klere stink jy skyn welkomend, heilig basuin jy jou lokvalle...

Oop Vir Misinterpretasie de Fokofpolisiekar

Net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby daar is geen konstantes nie my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig...

Textes et Paroles de Ry In Die Kar




Ons ry in die kar

Van Kaapstad af Joburg toe

Ons ry in die kar

Vyfster vervoer

Ons ry in die kar

Ons ry in die kar

Ons glip deur die tolkek sonder om te betaal

Op Beaufort gaan ons bene rek

Ons ry in die kar

Ons ry in die kar

Die bome streep groen verby

Ons ry in die kar

Avontuur vir jou en my

Ons ry in die kar

Ons ry in die kar

Soms toe-oá« in die regterbaan

Ons ry in die kar

Lag vir die rylopers wat in die reá«n staan

[Suffer baby]

Ons ry in die kar

Niks wat ons pla in die wáªreld nie

Ons ry in die kar

Gekookte eiers en toebroodjies

Ons ry in die kar

Ons ry in die kar

Kobus! op die radio

â€~Dink jy nou?'

laat ons vergeet van daai oá« van jou

Ons ry in die kar

Wiele suis rustig oor wit lyne op swart

Ons hoef nie te praat nie

want ons ry in die kar

Ons ry in die kar

Ons het geen sorges nie

Ons ry in die kar

Ons dra ook nie gordels nie

Ons ry in die kar

Ons ry in die kar

Ons ry in die kar

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons