Paroles Super Evil de Die Antwoord

Die Antwoord
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Die Antwoordloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Die Antwoord41846
  • Chanson: Super Evil
  • Langue:

Les chansons similaires

Doos Dronk de Die Antwoord

(feat. Jack Parow and Fokofpolisiekar) Jack Parow? Daar's die man nou! Party, party, party, party...! hosh ja! Here maar ek's in my poes in. Dude ek's moerefokken wasted. Hello hoe lyk dit, ek en jy naked? Kyk...

Dagga Puff de Die Antwoord

[Ninja:] Yo! Wat pomp? Het jy die shit? [Rompelstompel:] Ja, my bru, jy weet mos. [N:] Ja, maar nou kyk hier, my bru, jou moet nie my vir 'n fokken poes vat nie [R:] Kyk hier nou, my bru, ek vat nie vir jou vir 'n poes...

Wat Kik Jy? de Die Antwoord

Is dit net ek of is alls TOS? Yes-yes, ek soek 'n fancy koers Wat die fok? Fok die poes in die Corsa lanks ons Yo, Ninja, kook 'n tekkie Laat ons gly Drive fast play kak music now Wat kyk jy? Fokol Wat...

Liewe Maatjies de Die Antwoord

Uh this is it A whole lot of blood, sweat and tears But it paid off, I finally made it Here I am Living the dream... Relax your shoulders Skud jou modder fokken boude Grab your phone take a picture When...

Wat Pomp de Die Antwoord

Ninja Yo yo yo yo-landi Visser Twee duisend nege Die fokken antwoord (The ******* answer) Chorus: Wat pomp julle?(What are you pumping?) Fresh futuristig Me Im a misfit, drink my 5 roses tea with...

Textes et Paroles de Super Evil



Ons is fokken mal
Kom ons slag 'n koei
Hang hom onderstebo
Nou gaan hy lekker bloei
Okay mannetjie, tyd vir jou les
Yo jissis vrou, waar's die fokken mes?

(hier so!!)

Fokkit
Yes Yes Yes
Eugene terror met die 666
My moer my vrou flow is rou
Reimpies, skop en donner
Maak gou pappie
Ons is fokken honger

Hou jou bek jou klein frek
Waar is jou respek?
Haal jou vinger uit jou hol
Waar's my fokken zol?
Jissis - klein Frikkie, neus vol snot

(God asseblief - gooi weg daai vrot rot)

Hierso's 'n spliff Pappie
Hierdie goed skop
Kyk die vol maan!
Hierdie kak is aan die gang

Almal!!
Eugene Terror!!!
Dis my fokken naam
Put your hands together
Kom ons bid saam

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy

Klein kappie, kaftan
Wat's aan die gang?
Spliff in my hand
Bokkie aan die kant
Groot dagga blaar op my voorkop YO
(Ek hou vannie rooi, groen en gou oppie mou)

Ons is fokken rou
Ons is fokken nou
Ons is fokken hier
Waar's die fokken bier
Kom nou seun, eet daardie been
Nee dankie pa
Ek's 'n vegetarien

Jy's 'n fokken poes
Kyk jou fokken hemp
Wat staan daar, ANC?
Is jy getik in jou kop?
Ons is die AWB

Boerewors, shambok, wys met die vleis
Rotgif in my spliff
Kaftan wit
As ons satan gaan aanbid

[cough cough]
Raah, kykie wille bulletjie
Ma, ek voellie lekke nie
Hierso, vat 'n pilletjie

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy

Antibiotika is lekker
Dit laat my beter voel
Aaaah - nou voel ek lekker!
Vat 'n sluk van my black alien juice
Ek vat 'n fokken sluk
Then I transform
Ons skud op die dansvloer
Get your arse warm

Die Beste
Vetse
Moederfokken Zefste
Suid Afrikanse rap-rave master
Ninja's on attack, aah
Check ons funny rapper
Fokken alien soos Wikus van der Merwe
Geen fokken skaam
Baby, I'm on..
the microphone with a black alien arm
Fuck up your brain soos 'n ill kop stamp
Fok!
Like my fuckin name was Neil Blomkamp

Super Evil, I am your enemy
Super Evil, I am your enemy

Ninja -aka killer prawn
Yo-landi Visser - aka fok julle naaiers,
You know who you are
Jou ma se poes in 'n vispaste jar

[Sample]
Toe nou pa, moenie so te kere gaan nie.
Wat moet die mense van ons dink?

Man, hulle kan dink net wat hulle wil.
Ek gee okkie eers om nie.

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons