Paroles Lugsteuring de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Lugsteuring
  • Langue:

Les chansons similaires

Die Illusie Van Veiligheid de Fokofpolisiekar

Goedkoop kitssatisfaksie volgraan fase 4 mezzanine messias van die woonbuurt ek is baie bly om jou te sien opsoek na bewyse dat ek lewe laatnag plesier die res lag harder as ek ek lag nie vir flou grappe...

Sielswartgat de Fokofpolisiekar

Koop vir my n kaartjie huis toe Ek het fokol geld Koop vir my n huis op n plaas en ons sal dans as dit donker raak Maak my groot en breek my Maak my groot en breek my af Dis n bose kringloop en onder...

Angs Aanval de Fokofpolisiekar

Hoe lank? Hoe lank voor ons hier kan wegkom? Hoe anders is n Hoeveel anders is n ander plek? Ons het dan dieselfde siekte Ek heroorweeg die rol wat ek in hierdie spel moet speel Hierdie is die koorsang van...

Monoloog In Stereo de Fokofpolisiekar

'N baie algemene mens met baie algemene woorde in 'n algemene huis kweek algemene drome 'n dosis pynverdowers op die ou einde van die dag is dit seker maar al wat jou gelukkig maak en oor en oor 'n monoloog...

Die Seksuele Revolusie de Fokofpolisiekar

Onskuld is 'n vrug 'n droë metafoor vir ouer raak ek stap versigtig met 'n blinddoek op dis baie mooi as twee jong mense soen begeerte is 'n spieëlbeeld omstandigheid 'n luuksheid van gesonde verstand dis...

Textes et Paroles de Lugsteuring




Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my
Die pyn van verwaantheid
martel al die murg
by my gebeendere uit
Vir almal wat onkundig is
wees bly
Gee vir my jou siel
of ek sal hom moet steel
Ek is seker maar net verveeld X2
Wat moet ek doen om weer lewendig te voel?

Ek is die haat wat jou forseer
om jouself aan te rand
Ek is die pyn wat wegkruip
in als wat jy wil versteek
Ek is die wroeging in jou waansin
die geluk wat jy wegeet
ek is die een wat jou wil red
en dan martel

Wat is fout met my?
Kan ek n professionele diagnose kry?

Ek wil net nie verveeld wees in
hierdie lewenslang kleedrepitisie nie
Is die monster wat jou jaag
emosionele progressie?
Is jy die enigste vyand van
spirituele tegnologie?
Ons oe is vervang met skerms
en ons siele met prentjies van die see

Daar's nog baie bier
om te drink
en kak om te praat
voor ons die wereld begin regmaak
My kop raas al vir dae
en my fokkin oe
bly fokkin swaar

Daar's nog baie brein
om te spoel
voor die verlore gevoel
gaan verdwyn
so, hello toetssein
Toetssein
Toets my

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons