Paroles Tiny Town de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Tiny Town
  • Langue:

Les chansons similaires

Verklaar de Fokofpolisiekar

Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn ons harte poes toe van pyn en ek hardloop en skree mislei...

My Lys Verskonings de Fokofpolisiekar

Jy praat van revolusie Ek praat van die enigste uitweg van my voortbestaan jou ondergang my bestaan Miskien dra ek die letsels van my gedrag en die skete van my onverantwoordelikheid "Wit Kaffir, Kind,...

Ry In Die Kar de KOBUS!

Ons ry in die kar Van Kaapstad af Joburg toe Ons ry in die kar Vyfster vervoer Ons ry in die kar Ons ry in die kar Ons glip deur die tolkek sonder om te betaal Op Beaufort gaan ons bene rek Ons...

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) de Fokofpolisiekar

'N oomblik is die wêreld werd maar net die eerste een 'n dier bly 'n dier gaan slaap as jy sal beter raak as jy aan die slaap kan raak 'n dier bly 'n dier ek dink aan jou as dit reën hierdie vier...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Textes et Paroles de Tiny Town




In wrede woede het ek die
hand wat beheer gebyt
Verwyt myself op harder en
harder grond neer gesmyt
Dis nou ek wat die leiband lei
Te veel verskeur om sulke
argumente ernstig op te neem
Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie
My greep op my geloof glip gereeld
My wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand

Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie
Jou greep op jou geloof glip gereeld
Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons