Paroles Maak Of Braak de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Maak Of Braak
  • Langue:

Les chansons similaires

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand de Fokofpolisiekar

Tuisgemaakte sosiale wapen Onbekende handgebare Dooie mense maak asof hulle my ken In die begraafplaas waar ek bly Lag al die geraamtes vir my Maar hulle's onbewus dat ek stuk-vir-stuk My (reg) by my keel...

Mooi Liedje de Acda en de Munnik

Vannacht Als ik alleen ben Niet meer weet wat ik moet doen Dan drink ik veel dan wordt het laat Dan wil ik dat je voor me staat Ik vertel je dat het niet meer gaat En dan geef je mij een zoen En dan zing...

Mooi de Clouseau

Regen geselt onze ramen, maar ik lig hier warm In de schuilplaats van jouw armen Veilig voor de storm Met jouw zachte adem blaas je het haar uit mijn gezicht Ik kan je glimlach slechts vermoeden In het tegenlicht Mooi,...

Ik heb een meisje de Lucky Fonz Iii

Ik wil je opvouwen en in mijn broekzak doen dan nam ik je mee, bijna elke dag En ik, ik wil een fotootje met jouw hoofd erop dan laat ik die aan m'n vrienden zien en dan zeg ik: kijk die lach Ik heb een meisje...

Sielswartgat de Fokofpolisiekar

Koop vir my n kaartjie huis toe Ek het fokol geld Koop vir my n huis op n plaas en ons sal dans as dit donker raak Maak my groot en breek my Maak my groot en breek my af Dis n bose kringloop en onder...

Textes et Paroles de Maak Of Braak




Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
se net dit lyk mooi
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond
nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi
se net dit lyk mooi se net dit lyk mooi
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
se net dit lyk mooi se net ek is mooi
paniekbevange angstig en alleen
prins van donkerte ek dien myself alleen

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons