Paroles Verklaar de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Verklaar
  • Langue:

Les chansons similaires

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Wat Pomp de Die Antwoord

Ninja Yo yo yo yo-landi Visser Twee duisend nege Die fokken antwoord (The ******* answer) Chorus: Wat pomp julle?(What are you pumping?) Fresh futuristig Me Im a misfit, drink my 5 roses tea with...

Tiny Town de Fokofpolisiekar

In wrede woede het ek die hand wat beheer gebyt Verwyt myself op harder en harder grond neer gesmyt Dis nou ek wat die leiband lei Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem Miskien is niks...

Oop Vir Misinterpretasie de Fokofpolisiekar

Net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby daar is geen konstantes nie my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig...

Cooler As Ekke de Jack Parow

Jy dink jy's cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy's cooler as ekke, want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tette. Jy dink jy's cooler as ek, want jy't 'n plakkaat...

Textes et Paroles de Verklaar




Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons