Paroles Oop Vir Misinterpretasie de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Oop Vir Misinterpretasie
  • Langue:

Les chansons similaires

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Augustus de Buckfever Underground (The)

die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by 'n oor uit by 'n mond word doodgedruk deur 'n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom...

Augustus de The Buckfever Underground

die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by 'n oor uit by 'n mond word doodgedruk deur 'n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom...

Sarie Marais de Unknown

My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. Chorus: O bring my trug na die ou Transvaal, |:...

Monoloog In Stereo de Fokofpolisiekar

'N baie algemene mens met baie algemene woorde in 'n algemene huis kweek algemene drome 'n dosis pynverdowers op die ou einde van die dag is dit seker maar al wat jou gelukkig maak en oor en oor 'n monoloog...

Textes et Paroles de Oop Vir Misinterpretasie




Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net 'n skadu teen die muur

kunsmatig of nie
dis my kennis, my vuur
alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
dis nie my skuld nie
my korttermyn geheue verval
tersiêre opvoeding nietig verklaar
dis nie my skuld nie

net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

elke jaar gaan vinniger verby
moet nie bekommer nie
jou verbeelding spring jou voor
dit was nog altyd so

'n mens kan baie praat
tog sukkel om sin te maak
almal weet perspektief
is nie 'n speelding nie

my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
dis nie my skuld nie
ek herinner myself aan my pa
hulle moes grens toe gaan
dis nie my skuld nie

net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons