Paroles Die Swart de KOBUS!

KOBUS!
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de KOBUS!loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: KOBUS!24834
  • Chanson: Die Swart
  • Langue:

Les chansons similaires

Malen In M'n Kop de Heideroosjes

Je houdt van hem, niet meer van mij "Wie weet tot ziens" is wat je zei het blijft maar malen in m'n kop Een dier in doodstrijd op TV Alweer een koe met BSE Het blijft maar malen in m'n kop We klonen...

Regenboog de Spring

Ik hoor jou nog altijd praten. Soms ook lachen in mijn hoofd. Maar je wilde ons verlaten. Je was moe en uitgedoofd. Ik kon jou niet tegenhouden. Want je strijd was lang en hard. Alle dromen die wij bouwden. Draag...

Sarie Marais de Unknown

My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. Chorus: O bring my trug na die ou Transvaal, |:...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Vroeger Is Voorbij de Clouseau

Soms denk ik terug aan die zomerse dagen Met m'n oude maten Hangen in de straten Soms zie ik terug hoe we samenkwamen Idiote grappen Hele nachten stappen Altijd maar Bij elkaar 't Waren dolgedraaide...

Textes et Paroles de Die Swart




'n verkyker, 'n spieá«l
en die sap in my brein
my enigste bagasie op die lewenstrein

my verkyker is kragtig
hy kyk nogal ver
maar soms is daar wolke wat my visie versper

die swart onder my vingernaels
vertel die hele naweek se verhaal

my verkyker kyk en kyk
maar die lens raak te gou vuil
ek soek my wasige toekoms om dit vir 'n ander te verruil

maar my kyker raak al swakker
terwyl my trein verder stoom
en die lense kyk net terug in die kompartement van my droom

en die swart onder my vingernaels
word my verkyker se hartseer verhaal
die swart onder my vingernaels
vertel die hele naweek se verhaal

ek kyk maar weer terug na die oá« in die spieá«l
wat argeloos staar na my gillende siel
en ek sien 'n onseker gesig
wat al meer na 'n dier s'n lyk
in die dertig watt lig

die swart onder my vingernaels
vertel die hele naweek se verhaal

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons