Paroles SpieáƒÂ«l In 'n Raaisel de KOBUS!

KOBUS!
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de KOBUS!loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: KOBUS!24834
  • Chanson: SpieáƒÂ«l In 'n Raaisel
  • Langue:

Les chansons similaires

Laat Me de Ramses Shaffy

Ik ben misschien te laat geboren, of in een land met ander licht Ik voel me altijd wat verloren, al toont de spiegel mijn gezicht Ik ken de kroegen, kathedralen, van Amsterdam tot aan Maastricht Toch zal ik elke...

Sarie Marais de Unknown

My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. Chorus: O bring my trug na die ou Transvaal, |:...

Oop Vir Misinterpretasie de Fokofpolisiekar

Net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby daar is geen konstantes nie my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig...

Die Swart de KOBUS!

'n verkyker, 'n spieá«l en die sap in my brein my enigste bagasie op die lewenstrein my verkyker is kragtig hy kyk nogal ver maar soms is daar wolke wat my visie versper die swart onder my vingernaels vertel...

Overwegingen de Shikari

Geef ze een zondebok en er is een reden om te slaan Iemand zal moeten boeten dus vooroordelen volstaan Harde besluiten zullen vallen en er is zogenaamd geen weg terug Hersenspinsels van onze leiders...

Textes et Paroles de SpieáƒÂ«l In 'n Raaisel




ouma en oupa, tante en oom
hoeveel seisoenkringe is daar reeds gekerf
binne die stam van jou lewensboom
die dinge wat jy ken
word in skadus vervorm, vervreem
hul begin sag weggly
onmoontlik om saam te neem

gryskop en kaalkop, man en mannin
hoeveel somers het jy natgehuil?
hoeveel winters staar jy kole in?
dae word bevrore nagte
en nagte smelt weer tot dae
en die herfsblare sweef al digter
oor die antwoorde vir jou vrae

daar's giftige vrees in jou oá«, kyk
dis ouderdom, niks besonders
daar's giftige vrees op jou asem, ruik
daar gaan die son al weer onder

ons kyk deur 'n spieá«l in 'n raaisel
sterre word dowwer, blomme verwelk
die illusie van gister se skaterlag
sagter en sagter en sagter en sagter

die valse waarhede jaar na jaar
word ware leuens
die droom dat jy altyd gaan lewe
laat jou vasklou, laat jou glo jy het vleuels

ons kyk deur 'n spieá«l in 'n raaisel
sterre word dowwer, blomme verwelk
die illusie van gister se skaterlag
sagter en sagter en sagter en sagter

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons