Paroles Hoenderman de KOBUS!

KOBUS!
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de KOBUS!loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: KOBUS!24834
  • Chanson: Hoenderman
  • Langue:

Les chansons similaires

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Het Bier Zal Weer Vloeien de Heidevolk

Het bier zal weer vloeien Het bier zal weer vloeien Het bier zal weer vloeien In ons Gelderland Op winst in de strijd Op vlees en jolijt Kom laat ons nu drinken Op ons Gelderland Duizend duistere nachten...

Ek Wil Jou Soen de KOBUS!

Die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen Ek wil jou soen Die maan is te klein laat dit helderder skyn Ek wil jou soen Soek die towerperlemoen, wil die platláª-koffel doen Ek wil jou soen...

Cooler As Ekke de Jack Parow

Jy dink jy's cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy's cooler as ekke, want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tette. Jy dink jy's cooler as ek, want jy't 'n plakkaat...

Wat ook een ander zegt de Lucky Fonz Iii

Wat ook een ander zegt ik hou van jou Wat ook een ander zegt ik blijf je trouw Wat ook een ander zegt ik laat je nooit meer gaan Want steeds als ik een altaar zie dan zie ik ons daar staan Hoe jij zo mooi...

Textes et Paroles de Hoenderman




Ek skrik wakker in die nag en gewaar 'n vreemde vent
Doodstil in die maanlig aan my bed se voetenent
Met vere om sy kiewe en 'n rooi kuif oor sy kop
Sy mond 'n skewe snawel, sy geel oá« hou my dop

Verskrik sit ek regop en vra: "Wat wil jy h�"
Langs sy skurwe pote sien ek 'n reuse eier láª
Sy arms hang soos vlerke, sy bors 'n veerkombers
Groen en geelbruin merke in die liggie van my kers

Ek kruip toe stadig nader, en kyk in sy gevreet
Sy ronde tongetjie bibber en toe laat hy my weet dat ek moet

Dit was die Hoenderman

Hoenderman die kyk vir my en ek kyk terug vir hom
Die kloekende klanke uit sy snawel klink soos 'n gebrom
Ek gaan toe na die yskas en sáª: "Soek jy 'n bier?"
Die Hoenderman die knik sy kop, dit lyk of hy iets wil vier

Ek kry vir ons twee biere en gee vir hom 'n dop
Die Hoenderman lig sy linkerpoot en begin my vloer te skrop
Hy krap merke op my vloere en ek sáª: "Hey, hou op!"
Maar die Hoenderman die down sy bier en vra vir nog 'n dop!

Sy hoenderkop gee 'n knikkie en hy sprei sy vlerke oop
Pap druk hy sy blikkie en toe begin hy laat loop met nog 'n

Dit was die Hoenderman!

Die Hoender drink toe al my bier en verdwyn in die nag
Ek staan alleen in my kamer en my brein voel nog steeds sag van al sy:

Toe word ek wakker die volgende aand
met 'n huis vol hoenders
Hy't sy hele familie saam

Dit was die Hoenderman

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons