Paroles Die Ou Man En Die Ou Vrou de Buckfever Underground (The)

Buckfever Underground (The)
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Buckfever Underground (The)loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Buckfever Underground (The)11697
  • Chanson: Die Ou Man En Die Ou Vrou
  • Langue:

Les chansons similaires

Die Ou Man En Die Ou Vrou de The Buckfever Underground

kyk sommer net hoe traan hierdie lug vannaand, met visnette, ghetto luv, greyhound-busse en rimpelringe om die maan, die naweek se nasmaak van gebreekte bottels en wynvlekke, vlenters plastiek betas die lug , snelweg...

Brand Suid-Afrika de Fokofpolisiekar

Vir jou is daar nog messe wat wag in die bosse buite jou huis in die nag ons sal mos veilig wees ons sal mos veilig wees ons hou ons gewetens skoon ons sluit toe die deur ons het pertrol gevat...

Die Bure de Buckfever Underground (The)

die bure skop hulle diere en slaan hulle kinders in die niere, drink baie bier en gooi die bottels stukkend in die driveway. hulle sny nie die gras nie, gooi nie die rubbish in swart sakke nie, steek...

Die Bure de The Buckfever Underground

die bure skop hulle diere en slaan hulle kinders in die niere, drink baie bier en gooi die bottels stukkend in die driveway. hulle sny nie die gras nie, gooi nie die rubbish in swart sakke nie, steek gedurig...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Textes et Paroles de Die Ou Man En Die Ou Vrou




kyk sommer net hoe traan hierdie lug vannaand, met visnette, ghetto luv, greyhound-busse en rimpelringe om die maan, die naweek se nasmaak van gebreekte bottels en wynvlekke, vlenters plastiek betas die lug , snelweg en hawe snuif ligweg die lyne en rye, liggies en olie, fossilfuels en food parcels, die grendels wat die kontinent oopdraai, die wind wat ons worries wegwaai, die gehoes-hoes-hoes wat ons babas afmaai, die kieme wat die pangas rondswaai, die spense wat ons mense oplaai, die gehoes-hoes-hoes wat ons babas afmaai. skurwe vingers saai gladde sade die grond in, toegevou onder die kluite en kuiwe van die rookmis en torings, rante en skylines, waar kinders omrol onder sinkplaatdakke (waar die wind deur suis), draf straathonde om â€~n draai aan't blaf (met twee slaapkamers en een kombuis), stamp koffie die lyf in, brom girlfriends onder duvets, gryp stywer aan kussingslope, gly duiwe in nou formasie, al om die hok, al om die hok. wie's bang dat die linies gaan vou? wie vrees die derde wáªreld-oorlog? wie gooi klippe teen die bullet-proof ruite van die karre daarbuite? wie gee geheime fluite, wie laai snags perlemoen in skuite? dis die marknavorser, die narkotiseerder, die geheimsinnige loseerder, die pasaangeá«r, die nommerpas hoá«hakskoen, die pasgetroude hakkelaar, die ou man, en die ou vrou, wat stamel en sterwe, ons vir jou... dis die ou man en die ou vrou wat stamel en sterwe, ons vir jou

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons