Paroles Sonsverduistering de Buckfever Underground (The)

Buckfever Underground (The)
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Buckfever Underground (The)loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Buckfever Underground (The)11697
  • Chanson: Sonsverduistering
  • Langue:

Les chansons similaires

Sonsverduistering de The Buckfever Underground

hoe sliert die strale deur die klippies-lug, nat serpe van die sterre-slakke, miswolke kruip soos roomys oor die teerpad, waar die wildehonde aflek, traak-my-nie-agtig pis teen hoekpale. oog geknyp teen...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Dink Harder de Buckfever Underground (The)

ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke die regering in my kop word oorheers deur...

Dink Harder de The Buckfever Underground

ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke die regering in my kop word oorheers deur...

Augustus de Buckfever Underground (The)

die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by 'n oor uit by 'n mond word doodgedruk deur 'n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom...

Textes et Paroles de Sonsverduistering




hoe sliert die strale deur die klippies-lug, nat serpe van die sterre-slakke, miswolke kruip soos roomys oor die teerpad, waar die wildehonde aflek, traak-my-nie-agtig pis teen hoekpale. oog geknyp teen die dag, ou voue en droá« kepe in die hoeke, skilfers in die hare, dik broedersbloed in die are, gekneusde ribbes en knarsende tande. soos die res val hy tussen yster en stof rond, rol warm note tussen vingers, brand gat op karsitplek, spoeg in pisbak, trek labels van bierbottels af, lek suiker van vingers, hengel vir palings so met die krans langs. maar die uitspansel voorspel niks nie, net die gewone uitbuitery, myn-muitery, grondafsmytery, vrou-afvryery, en leepoog-leegláªery. swaar diere sluip met kettings en byle in die nag rond, stel steltoue, maak sommetjies, smee alliansies met dun meisies in pelsjasse en kniekoppe. sodat, eendag, doodluiters, sy weg versper word deur â€~n rooimier, wat verwoed aanval vir twee minute, spoeg en slaan en pik en krap. en dan die aftog blaas en wegknikker op die wind van die ruimte, tot volgende keer, die verbete rol van die miskruierwiel, flou ge-olie, skeef gemoer.

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons