Paroles Oom Willem Strikes Back de Buckfever Underground (The)

Buckfever Underground (The)
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Buckfever Underground (The)loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Buckfever Underground (The)11697
  • Chanson: Oom Willem Strikes Back
  • Langue:

Les chansons similaires

Oom Willem Strikes Back de The Buckfever Underground

die son gaan onder en die donderweer kom op, oom willem kom binne en gooi sy eerste dop, eers brandy en coke want sy plaas is broke, dan cane teen die pyn, rum vir sy kop en Castle vir die leeu teen die muur...

Interiors (Song For Willem De Kooning) de Manic Street Preachers

Who sees the interiors like young Willem once did Your beautiful triangle of distortion Now you seem to forget it so much Who sees the interiors like young Willem once did Say you can remember say where...

Teen Titans Theme de Puffy Ami Yumi

When there's trouble you know who to call, Teen Titans From their tower they can see it all, Teen Titans When there's evil on the attack You can rest knowing they got your back 'Cause when the world...

Die Bure de Buckfever Underground (The)

die bure skop hulle diere en slaan hulle kinders in die niere, drink baie bier en gooi die bottels stukkend in die driveway. hulle sny nie die gras nie, gooi nie die rubbish in swart sakke nie, steek...

Die Bure de The Buckfever Underground

die bure skop hulle diere en slaan hulle kinders in die niere, drink baie bier en gooi die bottels stukkend in die driveway. hulle sny nie die gras nie, gooi nie die rubbish in swart sakke nie, steek gedurig...

Textes et Paroles de Oom Willem Strikes Back




die son gaan onder en die donderweer kom op, oom willem kom binne en gooi sy eerste dop, eers brandy en coke want sy plaas is broke, dan cane teen die pyn, rum vir sy kop en Castle vir die leeu teen die muur opgestop, stop by die TV, halfpad na die knop, by die voordeur klop â€~n vinger die electric klok, liggies soos â€~n bok in â€~n slaghuistrok, gebind, gereed en reggemaak vir die blok, die sisi het mos al lankal die hoenders op hok, wie de fok kan dit wees, Escom, of die bure, of die nag se wilde diere?
oom willem strikes back teen die forces of evil, vuisvoos en moedeloos, motherless en tandloos, los hy die print van â€~n koeá«l teen sy ken †one shot willem, so't hulle hom geken. renjaer en swemmer, knopknieá« en al, dis die duiwel se lewer wat so braai in die dal, dis sy gal wat so bloei onder jou voeteval. dis sy roepe wat so ratel snags in jou katel, hy spartel en hy spartel want oom willem het gestrike, hy't hom fokkol gelike, oom willem het gestrike, hy't hom fokkol gelike
oom willem staan nader, skadu gladder, langer , dunner soos thinner, maerder as â€~n model, â€~n rooi Edgars hanger teen die skemer, ingespanner, alleen, maar getrain, â€~n ninja met â€~n kierie kielie-kielie hy die slot, bring die glas na sy mond, geslepe en geslyp deur jare op sy eie, â€~n waghond, â€~n reier, â€~n roereier-miskruier, derdespan breier, voorslag voortrekker kampkommando-leier, laatnag vryer in die koeksister-voue van die VLV by die damestee op goedgegund, goedgunstiglik, met â€~n grinnik in sy tande
want oom willem strikes back teen die forces of evil vuisvoos en moedeloos, motherless en tandloos, los hy die print van â€~n koeá«l teen sy ken †one shot willem, so't hulle hom geken. renjaer en swemmer, knopknieá« en al, dis die duiwel se lewer wat so braai in die dal, dis sy gal wat so bloei onder jou voeteval. dis sy roepe wat so ratel snags in jou katel, hy spartel en hy spartel want oom willem het gestrike, hy't hom fokkol gelike, oom willem het gestrike, hy't hom fokkol gelike
dis net hy alleen, saam met sy hond, Neville, op die plaas met sy Vauxhall-wrakke en sy geroeste sign wat s᪠hier bly â€~n boer en sy roer, en sy dooie broer met sy hoenders en sy Dorper-ooie en sy wit toyota hilux bakkie en sy groen John Deere. oom willem strike dit rustig op sestig, gevestig en gesettle en gesond soos sy hond. super 12 op die tv, rol boerie op die braai en BB by sy pyp ingestop, want hy is fokkol getraak met die tutsis, of die tutus of die kaizer chief scores nie, net skommel in sy stoel op â€~n soel somernag toe die klokkie klingeling en Neville weer blaf
want oom willem strikes back teen die forces of evil vuisvoos en moedeloos, motherless en tandloos, los hy die print van â€~n koeá«l teen sy ken †one shot willem, so't hulle hom geken. renjaer en swemmer, knopknieá« en al, dis die duiwel se lewer wat so braai in die dal, dis sy gal wat so bloei onder jou voeteval. dis sy roepe wat so ratel snags in jou katel, hy spartel en hy spartel want oom willem het gestrike, hy't hom fokkol gelike, oom willem het gestrike, hy't hom fokkol gelike

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons