Paroles Die Volk (Is In Die Kak) de Buckfever Underground (The)

Buckfever Underground (The)
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Buckfever Underground (The)loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Buckfever Underground (The)11697
  • Chanson: Die Volk (Is In Die Kak)
  • Langue:

Les chansons similaires

Die Volk (Is In Die Kak) de The Buckfever Underground

ek weet byna presies wat's fout met ons ek lees my nuwe uitgawe van de kat en ek weet ek kyk tv en ek weet ek luister radio en ek weet ons is deur die kak storie van sonde by monde van die kombuiskasradio...

Dink Harder de Buckfever Underground (The)

ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke die regering in my kop word oorheers deur...

Dink Harder de The Buckfever Underground

ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke die regering in my kop word oorheers deur...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Kultuurfeestent de KOBUS!

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent...

Textes et Paroles de Die Volk (Is In Die Kak)




ek weet byna presies wat's fout met ons
ek lees my nuwe uitgawe van de kat en ek weet
ek kyk tv en ek weet
ek luister radio en ek weet
ons is deur die kak

storie van sonde by monde van die kombuiskasradio wat ewe grys en sedig en novilon-geel jou lewe se hande beperk tot ketels en wasgoed en stofsuiers
groot-uier koei jou moeisame mens jou grensende stuk lap jou sagging borste jou parow vriendinne jou gek gek obsessie met steve hofmeyr en huisgenoot-heroes en bondgenootlose naweke vol popcorn en pap en braaivleis en buurmanne vol grappe
trippe trappe trone die volk is in die kak
die belofte van má´re word gister se misgissing visvang by die vaaldam vakansie by b&b's en kos by bp express en excessive nagte vol geslagte wat lank in die donker vir jou sit en lag lag lag
bedags daai selfde stuk grond verpand vir selfone en die c-reeks en reukwater en www.yahooooo.com
so slinks is hy met sy cufflinks en gholfstokke en winternagjagtogte na bokke met rokke met nog woord nog styl net kwyl geen kwellings die swellings dig toegetrek agter blomrokke en donkerbril skokke en bybelversies en kersfees met die kinders
verhinder jou siklus vol siektes met rooklonge en ou tande en â€~n ingeboude bar vol
sfw kwv en sab
jou onbenydenswaardige rassehaat agter paraatheid en vrate vir vreugde sonder deugde in â€~n land van besittings en versetlose ontsetting hth pools van hoofpynpille en skrille lug wat draai en kantel soos â€~n mantel horison wat die son gryp en die donker giet deur hierdie son hierdie son
van uv factors en fabriekrook
klokke sonder bokke vir die skape sonder skade berokken jouself oortrokke deurtrek met tradisie en maniere en straatname en vervolgverhale en maagkwale en god weet wat wie het meer te s᪠as die besitter die ontbieder die verspieders is dood en die ontkennings te koop by boekwinkels apteke regerings stuttafords en steers
trippe trappe trone die volk is in die kak

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons