Paroles Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)
  • Langue:

Les chansons similaires

Dink Jy Nou? de KOBUS!

in die kronkelgange van my verstand loop bloos en uitbundig hand aan hand ontelbaar deure om oop te maak en kussings om aan die slaap te raak in die dobbelsale van jou verstand loop vroom en onheilig...

Sielswartgat de Fokofpolisiekar

Koop vir my n kaartjie huis toe Ek het fokol geld Koop vir my n huis op n plaas en ons sal dans as dit donker raak Maak my groot en breek my Maak my groot en breek my af Dis n bose kringloop en onder...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Die Seksuele Revolusie de Fokofpolisiekar

Onskuld is 'n vrug 'n droë metafoor vir ouer raak ek stap versigtig met 'n blinddoek op dis baie mooi as twee jong mense soen begeerte is 'n spieëlbeeld omstandigheid 'n luuksheid van gesonde verstand dis...

Die Swart de KOBUS!

'n verkyker, 'n spieá«l en die sap in my brein my enigste bagasie op die lewenstrein my verkyker is kragtig hy kyk nogal ver maar soms is daar wolke wat my visie versper die swart onder my vingernaels vertel...

Textes et Paroles de Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)




'N oomblik is die wêreld werd
maar net die eerste een
'n dier bly 'n dier

gaan slaap as jy sal beter raak
as jy aan die slaap kan raak
'n dier bly 'n dier

ek dink aan jou as dit reën

hierdie vier mure maak my naar
is jy siek of sit jy aan?
die lied in my hart is 'n swane sang

ek dink aan jou as dit reën

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan
as ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae

ek dink aan jou as dit reën

ek is nie meer lief vir jou nie
ek kon jou nie gelukkig hou nie
beloftes breek
en styf vashou maak seer

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

deesdae vat dit langer
om mense te leer ken

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons