Paroles Ontken Altyd Alles de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Ontken Altyd Alles
  • Langue:

Les chansons similaires

Tevrede? de Fokofpolisiekar

Mikrogolfoond mense marseer wanbegrip, wanbalans, wanbeheer Weggedraai met die son op hul rue Ek verkies die son op my gesig Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal julle...

Die Swart de KOBUS!

'n verkyker, 'n spieá«l en die sap in my brein my enigste bagasie op die lewenstrein my verkyker is kragtig hy kyk nogal ver maar soms is daar wolke wat my visie versper die swart onder my vingernaels vertel...

Sarie Marais de Unknown

My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. Chorus: O bring my trug na die ou Transvaal, |:...

De Baksteen de Klein Orkest (Dutch)

Ans is een meisje van zeventien jaar Mooie ogen, mooi blond haar Elke morgen voor dag en dauw Start ze haar brommer een Vespa ciao Ans moet werken in de fabriek Geen dag slaat ze over geen dag is ze ziek...

SpieáƒÂ«l In 'n Raaisel de KOBUS!

ouma en oupa, tante en oom hoeveel seisoenkringe is daar reeds gekerf binne die stam van jou lewensboom die dinge wat jy ken word in skadus vervorm, vervreem hul begin sag weggly onmoontlik om saam te neem gryskop...

Textes et Paroles de Ontken Altyd Alles




Vrede gevind
met die teenstrydigheid wat in
die are van my dorp versprei
ek het te lank terug gedink
te lank terug gesig gewys
al my grense wat verskuif

Met my voete diep
onder die slyk van stil rivier
my koppe in wolke
hande van dier

Dis net natuurlik so
ek is net natuurlik hoog

Jy verdoof die deel
wat tyd so skelm steel
ek sal volgende jaar
begin
bedaar

Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
geweerloop teen die tempel
nie in die mond nie
onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
impulsiewe huiwering
as daar ooit n spesiale boodskap was vir my
het ek dit mis gekyk
my liedjie van die jaar
het ek perongeluk
oorgetape

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons