Paroles Sporadies Nomadies de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Sporadies Nomadies
  • Langue:

Les chansons similaires

Tygerberg Vliegtuig de Fokofpolisiekar

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand sou ek al my voornemings oorweeg dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude...

Vernietig Jouself de Fokofpolisiekar

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid vernietig...

Leeg Lê Drome Droom de Fokofpolisiekar

Kompeteer Het ek nog n siel? Is hy besig om te skree? Ek dog ons almal probeer voorentoe beweeg My kop kap teen die ruit van die kar my oe oop en my sigaret aan Het jy dit ook gehoor? Ons paradys verdwyn tussen...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Verklaar de Fokofpolisiekar

Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn ons harte poes toe van pyn en ek hardloop en skree mislei...

Textes et Paroles de Sporadies Nomadies




Kom dans saam
Ons is almal ewe skaam
Kleptomanies oor blink oe
en suiwer taal

My vingers is al geel gekontempleer
geirriteerd met die gemak
wat ek in twyfel kry
te dronk om te baklei
lafaard maar grootprater nes jy

Gemene swerweling
struikel swaar pad voorentoe
die eentonigheid
van flou verskoning soek
in die denkbeeldige
plastiek probleem mentaliteit van my

Kom stem saam
Ons is almal deurmekaar

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons