Paroles Die Grootste Gaping de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Die Grootste Gaping
  • Langue:

Les chansons similaires

Ek Wil Jou Soen de KOBUS!

Die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen Ek wil jou soen Die maan is te klein laat dit helderder skyn Ek wil jou soen Soek die towerperlemoen, wil die platláª-koffel doen Ek wil jou soen...

Verklaar de Fokofpolisiekar

Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn ons harte poes toe van pyn en ek hardloop en skree mislei...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Oop Vir Misinterpretasie de Fokofpolisiekar

Net die skoon word vermoor net die sag kry seer net die jonk glo soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby daar is geen konstantes nie my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig...

Hoenderman de KOBUS!

Ek skrik wakker in die nag en gewaar 'n vreemde vent Doodstil in die maanlig aan my bed se voetenent Met vere om sy kiewe en 'n rooi kuif oor sy kop Sy mond 'n skewe snawel, sy geel oá« hou my dop Verskrik...

Textes et Paroles de Die Grootste Gaping




Ons is leeg, want ons wil wees
ondergrondse bourgeoisie
as jy n eerlike opinie soek
hou op lieg

Lang strate wat soos heiligdom
die ewigheid in reis
as jy ooit hulp nodig het
sal ek jou kan verwys

Gooi jou hande in die lug
en prys die duisternis
soos die woonstelblokke
soos die kinders van die aand
onvervangbaar

Ons is leeg, want ons wil wees

En in sirkels sal ons volg oppad
na die beloofde land
verlore deel wat wegkruip
in die wolkbreek oor die veld

Rys jou hande vir die klug
en bind die duisende
slawe wat vol maag staan
en vir nog reklame vra

soos die kinders van die maan
onverklaarbaar

Ons soek die aandag
van die breinlose gehoor
Ons soek die hongersnood
die dringende gebrek aan energie
Ons is opsoek na die soeke na iets

Ons is leeg, want ons wil wees

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons